Group: nl.humor · Group Profile · Search for Meisies in nl.humor
Author: Dreamer
Date: Jul 13, 2008 14:06
'n Paar grappies om jou dag te maak... Met komplimente van Griesel se Grapkas Lag jou nou flou Lees 'n paar lekker grappe! Hier is 'n verlengde uitgawe van Griesel se Grapkas... Teken gratis in! Van JanL: 'n Vragmotorbestuur se vragmotor sit vas onder 'n lae oorbrug. 'n Verbyganger vra 'n onnosel vraag: 'Sit jy vas?' 'Nee,' antwoord die vragmotorbestuurder, 'Ek gaan die brug afgelewer
|